Leo Genn

Leo Genn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Leopold John Genn
Geboorte (1905-08-09)9 Augustus 1905
Sterfte 26 Januarie 1978 (op 72)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leo Genn (9 Augustus 1905 – 26 Januarie 1978) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Quo Vadis (1951), Moby Dick (1956), The Longest Day (1962), en Ten Little Indians (1965).


Developed by StudentB